Canberra: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Jammer!
 
(3 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 79:
| '''Amptelike Webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.act.gov.au/ www.act.gov.au]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
'''Canberra''' [uitspraak varieer: ˈkænbɹə / ˈkæmbɹə / ˈkænbəɹə / kænˈbeɹə] is die [[hoofstad]] van die Gemenebes Australië ([[Engels (taal)|Engels]]: ''Commonwealth of Australia'') met 'n oppervlakte van 805,6 vierkante kilometer en 358 900 inwoners op 30 Junie 2010.
 
Canberra lê in die noorde van die [[Australiese Hoofstadgebied]] (''Australian Capital Territory, ACT''), sowat 280 kilometer suidwes van [[Sydney]] en 650 kilometer noordoos van [[Melbourne]]. Die Australiese hoofstad se ligging is in [[1908]] as 'n soort geografiese kompromis tussen die twee grootste stede van die land, Sydney en Melbourne, gekies.
 
[[Lêer:ParlTriangle.JPG|duimnael|links|'n Model van Canberra se "parlementêre driehoek"]]
As 'n beplande [[tuinstad]] in die ''outback'' of Australiese binneland verskil Canberra duidelik van ander groot Australiese stede. Canberra het sy kenmerkende stadskarakter aan 'n internasionale kompetisie te danke wat in [[1911]] deur die Australiese regering deurgevoer is. Van die 136 ontwerpe, wat deur argitekte ingedien is, is uiteindelik die Amerikaanse argitekte Walter Burley Griffin en Marion Burley Griffin ([[Chicago]]) se indrukwekkende kombinasie van sirkels en driehoeke gekies, wat die landskap van die omgewing tegelykertyd by die ontwerp betrek, maar ook omgeskep het.
Lyn 91:
 
Canberra huisves die Australiese parlementsgebou, die Hooggeregshof van Australië en talle regeringsdepartemente en -agentskappe, maar ook 'n groot aantal sosiale, opvoedkundige en kulturele instellings soos die Nasionale Galery, die Nasionale Universiteit en die Nasionale Museum van Australië. Die federale regering lewer die grootste bydrae tot die Australiese Hoofstadgebied se bruto geografiese produk en is ook die belangrikste werkverskaffer.
 
Canberra was een van die Australiese gasheerstede tydens die [[Krieketwêreldbeker 1992]], [[Rugbywêreldbeker 2003]] en [[Krieketwêreldbeker 2015]].
 
== Geografie ==
[[Lêer:Canberra Map-MJC.png|duimnael|links|Kaart van die Australiese Hoofstadgebied]]
[[Lêer:Balloon over LBG.jpg|duimnael|links|'n Ballon oor Lake Burley Griffin]]
Die Australiese Hoofstadgebied met Canberra lê as 'n enklawe in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis, sowat 150 kilometer van die Australiese ooskus af en naby die Brindabella-bergreeks wat deel uitmaak van die Snowy Mountains. Canberra se stadsgebied is op 'n hoogte van tussen 550 en 700 meter bo [[seevlak]] in die noordoostelike gedeelte van die Hoofstadgebied geleë. Die hoogste bergspits in die gebied is die Mount Majura met 'n hoogte van 888 meter. Ander heuwels, wat tot 'n hoogte van meer as 750 meter verrys, is Mount Taylor, Mount Ainslie, Black Mountain en Mount Stromlo.
 
Die omliggende bosveld is 'n mengsel van grasvlaktes met eukaliptusbome, struikgewasse, vleie en droë eukaliptusbosse. Die Molonglorivier, wat Canberra in twee ewe groot helftes verdeel, voed die uitgestrekte Lake Burley Griffin, 'n mensgemaakte meer in die stadsentrum. Die Molonglo mond noordwes van Canberra in die Murrumbidgee uit, 'n takrivier van die Murrayrivier. Die kleiner riviere in die stadsgebied soos die Queanbeyanrivier, Jerrabomberra Creek en Yarralumla Creek mond almal in die Molonglo of Murrumbidgee uit. Die Ginninderra Creek en Tuggeranong Creek voed die Ginninderra- en Tuggeranongdamme.
Line 103 ⟶ 105:
== Klimaat ==
[[Lêer:Crepuscular ray sunset from telstra tower edit2.jpg|duimnael|Sononder in Canberra]]
Canberra het 'n weskus-seeklimaat en ervaar as gevolg van sy breedteligging, die hoogte bo seevlak en die afstand van die kus vier verskillende seisoene in 'n jaar. Terwyl die oseane 'n matigende invloed op die klimaat van die meeste van Australië se kusgebiede, waarin ook alle deelstate se hoofstede geleë is, uitoefen, word Canberra deur baie warm en droogdroë somers en koue winters gekenmerk. In die wintermaande hang daar dikwels 'n swaar mis oor die stad, en die kwik daal gereeld benede vriespunt. SneeuvalleSneeuval is eweneens 'n gereelde verskynsel, veral in die omgewing van Canberra, van waarvanwaar die sneeubedekte bergspitse in omliggende gebiede waargeneem kan word. In die stadsgebied kom ligte sneeuvalle gewoonlik elke derde winter voor.
 
Die hoogste temperatuur, wat ooit aangeteken is, was 42,2 °C op 1 Februarie 1968, die laagste -10,0 °C op 11 Julie 1971. Donderbuie kom tussen September en Maart voor, en reënvallereënval bereik in die lente en somer hul maksimum.
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie}}
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{Hoofstede van Australië}}
{{Hoofstede in Oseanië}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Canberra| ]]
[[Kategorie:Hoofstede in Australië| ]]
[[Kategorie:Hoofstede in Oseanië]]