Finistère: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k bronne |
|||
(41 wysigings tussenin deur 25 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
▲{{Sjabloon:Franse département |
▲logo=[[Beeld:Logo 29 finistere.jpg|100px]] |
▲département=Finistère (29) |
▲gewes=[[Bretagne]] |
▲Prefektuur=[[Quimper]] |
▲Onderprefekture=[[Brest]]<br />[[Châteaulin]]<br />[[Morlaix]] |
▲bevolking=852 418 |
▲DatBev=1999 |
▲digtheid=127 |
▲opvl=6 733 |
▲arr=4 |
▲canton=54 |
| president=[[Nathalie Sarrabezolles]]<br /><small>([[PS]])</small>
▲mun=283 |
}}
▲ligging=[[Beeld:Finistère-Position.png]]
[[Lêer:Carteroute29.jpg|duimnael|200px|regs|Kaart van Finistère]]
}}[[Beeld:Carteroute29.jpg|thumb|200px|right|Kaart van Finistère]]Die [[département]] '''Finistère''' ([[Bretons]]: Penn-ar-Bed) is die mees westelike punt van [[Frankryk]] met 'n oppervlakte van 6 733 km² en sowat 855 000 inwoners ([[2003]], waarvan meer as 100 000 mense [[Bretons]] - naas Frans - as huistaal praat); die naam is afgelei van die Latynse ''finis terrae'' en beteken letterlik "die einde van die wêreld". Die vasteland van[[ Europa]] eindig hier in 'n asemberowende skouspel van natuurskoon, lig en kleure wat al sedert die [[19de eeu]] skare kunstenaars trek. Alhoewel dit die geografiese einde van Europa vorm, staan Finistère aan die begin van die Bretonse geskiedenis. Dit is die landingsplek van die [[Kelt|Keltiese]] setlaars, wat in die 5de en 6de eeu vanuit [[Cornwall]] na die Europese vasteland gekom het. Die naam van hulle oorspronklike tuisland leef voort in [[Cornouaille]], 'n streek in Finistère.▼
▲
Die landskap van Finistère is 'n geskakeerde vlakte van velde, heideland en bosgebiede wat geleidelik oorgaan in die Monts d'Arrée, berge wat sowat 400 meter bo seevlak lê. Koue winde in die winter en hitte in die somer maak dit 'n leefruimte vir geharde plantspesies wat veral in die kusstrook in kleiner variante as elders groei om die winde te kan weerstaan. Die natuurreservaat van Armorika bewaar hierdie natuurerfenis.
[[
Megalitiese ruïnes, menhirs en dolmens (Keltiese grafmonumente) wat orals in Finistère te vinde is, maak van die gebied 'n lewende geskiedenisboek. Die argeologiese vondse van plaaslike opgrawings <!-- Ek weet nie, die beskrywende frase is vir my beter as "vindplekke"?--> lewer bewys dat hier reeds 6 000 jaar lank menslike nedersettings bestaan. Die mense van Finistère
Naas die argitektuur en beeldhoukuns is pottebakkery 'n belangrike inheemse kuns, en besoekers moenie versuim om een van die ''fayenceries'' in die hoofstad Quimper te besoek nie.
Die skouspel van natuurskoon, lig en kleure lok vroeg in die [[19de eeu]] talle skilders na Finistère. Die beroemde Paul Gauguin het besoek afgelê aan een van die klein hawens, Pont-Aven, en hy begin die tradisie van die [[Bretons]]e ''sujets'' in die Franse skilderkuns. Volkskundige tonele soos die Bretonse ''pardons'' (vergewensfeeste), drag, oes- en landskapsmotiewe oefen 'n sterk invloed op die kuns van die tyd uit. Auguste Renoir is 'n ander beroemde skilder wat na Finistère kom om die poësie van die natuurskoon en die argitektuur in sy skilderye vas te vang.
Kunsgalerye en museums in die streek bied die geleentheid om hierdie kunswerke te bewonder, en daar is 'n skilderroete ingerig wat die belangstellende op die voetspore van die skilders van Cornouaille laat wandel. Soos Douarnenez en Pont-Aven is dit een van die plekke waar kunstenaars gereeld byeengekom het om inspirasie te vind.
== Kuns en kultuur ==
Finistère maak deel uit van die Bretonse taalgebied. Die ''Festival de Cornouaille'', wat in [[Quimper]] plaasvind, is 'n fees van die Bretonse musiek en tradisie wat sedert die jaar [[1923]] plaasvind. Die fees duur nege dae en lok jaarliks byna 300 000 besoekers.
Die ''Fête de l'oignon rosé'' (Fees van die rooskleurige ui) word jaarliks in Augustus in Roscoff gevier. Uie word hier sedert die 17de eeu verbou, en omtrent [[1830]] verkoop die sogenaamde ''Onion Johnnies'' uit Roscoff hulle kranse van uie oorkant die Kanaal in Engeland, [[Wallis]] en [[Skotland]]. Die museum ''Maison des Johnnies et de l'Oignon Rosé'' is aan hierdie manne en die beroemde uie van die streek gewy.
== Kookkuns ==
Die bekendste plaaslike spesialiteit is ''kig ha farz'', 'n gereg gemaak van groente, varkvleis en boekweitmeel.
[[
== Volksverhale ==
Weens die gevaarlike stroming van die [[Atlantiese Oseaan]] ly baie seevaarders in die 18de en 19de eeu langs die kus van Finistère skipbreuk. Die skrywer [[Anatole Braz]] haal 'n ou [[spreekwoord]] aan om die lot van talle seevaarders en vissers in die gewes te beskryf: ''Qui se fie de la mer, se fie de la mort'' ('''n Mens wat hom aan die see toevertrou, vertrou hom aan die dood toe''). Volksverhale in die streek sê dat die siele van die oseaan se slagoffers in die Baie des Trépassés (Baai van die Oorledenes) gaan voortleef.▼
== Eksterne skakels ==
▲Weens die gevaarlike stroming van die [[Atlantiese Oseaan]] ly baie seevaarders in die 18de en 19de eeu langs die kus van Finistère skipbreuk. Die skrywer [[Anatole Braz]] haal 'n ou spreekwoord aan om die lot van talle seevaarders en vissers in die gewes te beskryf: ''Qui se fie de la mer, se fie de la mort'' ('''n Mens wat hom aan die see toevertrou, vertrou hom aan die dood toe''). Volksverhale in die streek sê dat die siele van die oseaan se slagoffers in die Baie des Trépassés (Baai van die Oorledenes) gaan voortleef.
* {{Commonskat-inlyn|Finistère}}
[[Kategorie:Bretagne]]▼
{{Koördinate|48|15|0|N|4|0|0|W|aansig=titel}}
{{Départements van Frankryk}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Finistere}}
▲[[Kategorie:Departemente in Bretagne]]
|