Calgary: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Wikix (besprekings | bydraes)
-kat
k Opruim
 
(36 wysigings tussenin deur 21 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF000000; background: #003399f7f8ff ; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Calgary'''<br />
[[Lêer:Calgary skylineMontage cloudy 2004-08-302020.jpg|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Calgary, Alberta Location.png|120px180px|center]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:CalgaryCoats Crestof arms of None.pngsvg|80px|center]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
Lyn 15:
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of Calgary, AlbertaNone.svg|90px|center]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of Canada.svg{{vlagland|20px]] [[Kanada]]}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Provinsie'''
Lyn 26:
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|51|0203|N|114|0304|W}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Stigting'''
Lyn 32:
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Inkorporasie'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1884/94 (Town/City)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Oppervlakte:'''
Lyn 38:
|-
| &nbsp;- Totaal
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 726825,556 [[vierkante kilometer|vk km]]
|-
| &nbsp;'''Hoogte bo seevlak'''
Lyn 48:
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal (20062016)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 9881&nbsp;193239&nbsp;220
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1&nbsp;360,2501/vk km
|-
| &nbsp;- Metropolitaanse gebied
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1&nbsp;079392&nbsp;310609
|-
|&nbsp;'''Tydsone'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[UTC]] -7]] (MST)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Burgemeester'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Dave BronconnierNaheed Nenshi
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Poskode'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | T1Y tot T3R
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Skakelkode'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 403, 587
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Amptelike Webwerfwebwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [httphttps://www.calgary.ca/ City of Calgary]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
|} '''Calgary''' (Gaelies: "Klaar Water") is die grootste stad in die provinsie [[Alberta]] en die derde grootste in [[Kanada]] met 988&nbsp;193 inwoners in die stad en 1&nbsp;079&nbsp;310 in die metropolitaanse gebied (2006).
 
|} '''Calgary''' ([[Skots-Gaelies]]: "Klaar Water") is die grootste stad in die provinsie [[Alberta]] en die derde grootste in [[Kanada]] met 9881&nbsp;239&nbsp;193220 inwoners in die stad en 1&nbsp;079392&nbsp;310609 in die metropolitaanse gebied (20062016).
 
Calgary lê in die suide van Alberta en aan die westelike kant van die [[Groot Vlaktes]], sowat 80 kilometer oos van die voorgebergtes van die Kanadese [[Rotsgebergte]] en 298 kilometer suid van [[Edmonton]]. Calgary maak deel uit van die dig bevolkte "Edmonton-Calgary-korridor". Die stad staan vandag bekend as 'n sentrum vir wintersport en ekotoerisme. Sy ekonomiese basis is die olienywerheid, terwyl ook die landbou, toerisme en hoëtegnologie-produkte 'n belangrike bydrae tot die vinnige ekonomiese groei van die stad lewer.
 
== Geskiedenis ==
 
In [[1875]] het die ''Northwest Mounted Police'' ("Noordwestelike Berede Polisie") 'n tentkamp by die samevloeiing van die Bow- en Elbowrivier opgerig, om die weg te baan vir nuwe setlaars in die gebied en onwettige drankhandel met die Eerste Nasies te voorkom. Die kamp en latere Fort Brisebois (wat in [[1876]] hernoem is tot Fort Calgary, na 'n plek op die [[Skotland|Skotse]] eiland Isle of Mull) word as die bakermat van Calgary beskou, en met die bou van 'n spoorwegverbinding van die ''Canadian Pacific Railway'' in [[1883]] het die vinnige groei van die plattelandse nedersetting begin, wat aanvanklik veral op die landbou, handel, veeteelt en slagpale gesteun het. Die besproeiingsprojek van die ''Western Irrigation District'' het die plaaslike landbou en veeteelt in [[1904]] 'n verdere hupstoot gegee.
 
[[Lêer:SaddledomeCalgary.jpg|thumbduimnael|left|300pxlinks|Die stadshorison van Calgary, met die ''Saddledome''-stadion in die voorgrond]]
Die groei het in [[1914]] versnel met die ontdekking van die olie- en gasvelde in die Turnervallei aan die westelike kant van Calgary en later, in [[1947]], met die Leduc-velde naby Edmonton. Hierdie gas- en olievelde en die stad se ligging langs die ''Trans Canada Highway'' en twee belangrike transkontinentale spoorwegverbindings het verseker dat Calgary tot die grootste metropolitaanse gebied in die provinsie Alberta ontwikkel het. Danksy 'n skerp styging van die olieprys teen die einde van die sewentigerjare het Calgary se binnestad tot 'n moderne wolkekrabbermetropool verander. Tans is oliesuiwering, vleisverwerking, graanmeule, brouerye, houtverwerking, en die vervaardiging van kunsmis en boumateriale die belangrikste nywerhede. Die Universiteit van Calgary is in [[1945]] gestig.
 
Line 88 ⟶ 90:
 
== Calgary Stampede ==
[[Lêer:StampedeRodeo2002.JPG|thumbduimnael|left|250pxlinks|'n Rodeo-vertoning by die ''Calgary Stampede''-skou]]
Die inwoners van Calgary herdenk nog elke jaar hul beskeie verlede as 'n plattelandse ''cowtown''. Die ''Calgary Stampede'', wat in Julie plaasvind, is 'n internasionaal bekende skou en word tien dae lank met rodeo's, straatoptogte en danspartye gevier. Die skou is in [[1912]] deur Guy Weadick, 'n vroeëre ''cowboy'' uit die Amerikaanse deelstaat [[Wyoming]], en sy AlbertaanseAlbertynse kollega'skollegas in die lewe geroep en het sedert [[1923]] jaarliks plaasgevind.
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons|Calgary}}
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{Wikivoyage}}
* {{en}} [https://www.calgary.ca/ Amptelike webwerf]
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Calgary|title=Calgary|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=26 Junie 2023}}
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Nedersettings in Alberta]]
 
[[Kategorie:Nedersettings in Alberta]]
[[ar:كالغاري]]
[[az:Kalqari]]
[[bg:Калгари]]
[[ca:Calgary]]
[[co:Calgary]]
[[cs:Calgary]]
[[cy:Calgary]]
[[da:Calgary]]
[[de:Calgary]]
[[el:Κάλγκαρυ]]
[[en:Calgary]]
[[eo:Kalgario (Alberto)]]
[[es:Calgary]]
[[et:Calgary]]
[[eu:Calgary]]
[[fa:کالگری]]
[[fi:Calgary]]
[[fo:Calgary]]
[[fr:Calgary]]
[[gd:Calgary]]
[[gl:Calgary]]
[[he:קלגרי]]
[[hr:Calgary]]
[[hu:Calgary]]
[[id:Calgary]]
[[io:Calgary]]
[[it:Calgary]]
[[ja:カルガリー]]
[[ka:კალგარი]]
[[ko:캘거리]]
[[lmo:Calgary]]
[[lt:Kalgaris]]
[[lv:Kalgari]]
[[mn:Калгари]]
[[mr:कॅल्गारी]]
[[my:ကယ်လဂါရီမြို့(ကနေဒါ)]]
[[nl:Calgary]]
[[nn:Calgary]]
[[no:Calgary]]
[[os:Калгари]]
[[pap:Calgary]]
[[pl:Calgary]]
[[pt:Calgary]]
[[ro:Calgary]]
[[ru:Калгари]]
[[sah:Калгари]]
[[sh:Calgary]]
[[simple:Calgary, Alberta]]
[[sk:Calgary]]
[[sr:Калгари]]
[[sv:Calgary]]
[[sw:Calgary]]
[[ta:கால்கரி]]
[[tg:Калгари]]
[[tl:Calgary]]
[[tr:Calgary]]
[[ug:Kalgari]]
[[uk:Калгарі]]
[[vi:Calgary, Alberta]]
[[vo:Calgary]]
[[war:Calgary]]
[[zh:卡尔加里]]
[[zh-min-nan:Calgary]]
[[zh-yue:卡加利]]