Calgary: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Wutsje (besprekings | bydraes)
kat; commons
Lyn 90:
[[Lêer:StampedeRodeo2002.JPG|thumb|left|250px|'n Rodeo-vertoning by die ''Calgary Stampede''-skou]]
Die inwoners van Calgary herdenk nog elke jaar hul beskeie verlede as 'n plattelandse ''cowtown''. Die ''Calgary Stampede'', wat in Julie plaasvind, is 'n internasionaal bekende skou en word tien dae lank met rodeo's, straatoptogte en danspartye gevier. Die skou is in [[1912]] deur Guy Weadick, 'n vroeëre ''cowboy'' uit die Amerikaanse deelstaat [[Wyoming]], en sy Albertaanse kollega's in die lewe geroep en het sedert [[1923]] jaarliks plaasgevind.
 
{{Commons|Calgary}}
 
[[Kategorie:Alberta]]
[[Kategorie:StedeNedersettings in Kanada]]
 
[[ar:كالغاري]]