Europese slopeend
Mannetjie
Vroutjie
Status: Nie-bedreigd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. clypeata
Binomiale naam
Anas clypeata
Verspreiding in Europa. Somer: lig groen. Winter: blou. Hele jaar: Donker groen.

Identifikasie

Hierdie spesie in onverwisselbaar in die Noordelike halfrond as gevolg van hulle groot plat snawel. Die broeiende manlike voël het 'n groen kop, wit bors en bruin onderkant en flanke. In vlug kan vaal-blou voor-vlerk vere gesien word wat geskei word van die res van die groen vere deur 'n wit grens. Die vroulike eend is lig bruin en het grys voor-vlerk vere.

Habitat

Hierdie eend verkies oop water-ryke areas soos grasvlaktes en vleie.

Verspreiding

Die Europese Slopeend broei in die noorde van Europa en Asië en in die meeste van Noord Amerika.

Geluid

Hierdie eend-spesie is redelik stil.

Ander name

  • Engelse naam: Northern (European) Shoveler / Shoveler / Northern Shoveler
  • Wetenskaplike naam: Anas clypeata

Galery

Sien ook