Lelystad is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 765 km². Die munisipaliteit is in 1980 opgerig. Lelystad is die hoofplaas van Flevoland.

Lelystad


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°30′N 5°29′O / 52.500°N 5.483°O / 52.500; 5.483
 Stigting 1980
 Provinsie Flevoland
 Oppervlakte:  
 - Totaal 765,39 vk km
 Hoogte bo seevlak -5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Jan. 2010) 74 682
 - Bevolkingsdigtheid 321/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Amptelike webwerf lelystad.nl
 Wikimedia Commons Lelystad

Lelystad is een van die grootste stede van die provinsie en was genoem aan Cornelis Lely in 1967.