Lelystad: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Taal |
No edit summary |
||
Lyn 38: | Lyn 38: | ||
[[Kategorie:Provinsiehoofstede van Nederland]] |
[[Kategorie:Provinsiehoofstede van Nederland]] |
||
[[an:Lelystad]] |
|||
[[bg:Лелистад]] |
[[bg:Лелистад]] |
||
[[br:Lelystad]] |
[[br:Lelystad]] |
Wysiging soos op 16:38, 7 Desember 2010
Lelystad | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°30′N 5°29′O / 52.500°N 5.483°O |
Stigting | 1980 |
Provinsie | Flevoland |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 765,39 vk km |
Hoogte bo seevlak | -5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Jan. 2010) | 74 682 |
- Bevolkingsdigtheid | 321/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Amptelike webwerf | lelystad.nl |
Wikimedia Commons | Lelystad |
Lelystad is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 765 km². Die munisipaliteit is in 1980 gestig. Lelystad is die hoofdorp van Flevoland.
Lelystad is een van die grootste stede van die provinsie. Dit is in 1967 na Cornelis Lely vernoem.