Gaan na inhoud

Lelystad: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
k r2.6.5) (robot Verwyder: fj:Lelystad
Lyn 52: Lyn 52:
[[fa:لیلی‌استاد]]
[[fa:لیلی‌استاد]]
[[fi:Lelystad]]
[[fi:Lelystad]]
[[fj:Lelystad]]
[[fr:Lelystad]]
[[fr:Lelystad]]
[[fy:Lelystêd]]
[[fy:Lelystêd]]

Wysiging soos op 15:12, 12 Januarie 2011

Lelystad


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°30′N 5°29′O / 52.500°N 5.483°O / 52.500; 5.483
 Stigting 1980
 Provinsie Flevoland
 Oppervlakte:  
 - Totaal 765,39 vk km
 Hoogte bo seevlak -5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Jan. 2010) 74 682
 - Bevolkingsdigtheid 321/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Amptelike webwerf lelystad.nl
 Wikimedia Commons Lelystad

Lelystad is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 765 km². Die munisipaliteit is in 1980 gestig. Lelystad is die hoofdorp van Flevoland.

Lelystad is een van die grootste stede van die provinsie. Dit is in 1967 na Cornelis Lely vernoem.