Gaan na inhoud

Beleg van Yorktown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur ReichVD (besprekings | bydraes) op 10:32, 23 Desember 2018 (Ek het die belangrikste bygevoeg, maar baie moet nog bygevoeg word.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Slag van Yorktown

Die laaste grootskaalse kontinentale slag, n beslissende oorwinning vir die Amerikaners, en het gelui to die Parys Vryheid ooreenkoms.
Die slag van Yorktown.


Die oorgawe van Yorktown, beleg van Yorktown of beleg van Kleine York, was n gekombineerde beleg van Yorktown, vanaf die 28ste September tot die uiteindelike oorgawe in Oktober 19, 1781, deur n gekombineerde mag van Amerikaanse kontinentale troepe, gelei deur George Washington, en Franse Weermag Troepe, onder bevel van Comte de Rochambeau.