Gaan na inhoud

Mette Gregersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Puvircho (besprekings | bydraes) op 08:24, 24 Mei 2021 (→‎Eksterne skakels)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Mette Gregersen
Geboorte 27 Julie 1989 (1989-07-27) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mette Gregersen (gebore 27 Julie 1989) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lost Generation (2004), What No One Knows (2008), en Bora Bora (2011).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2004: Lost Generation
  • 2008: What No One Knows
  • 2011: Bora Bora

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]