Gaan na inhoud

Air Tanzania

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 11:42, 15 Augustus 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Air Tanzania-bestemmings, Februarie 2023

Air Tanzania Company Limited (ATCL) (Swahili: Kampuni ya Ndege ya Tanzania) is die vlagdraerlugredery van Tanzanië. Dit is gebaseer in Dar-es-Salaam, met sy spilpunt by Julius Nyerere Internasionale Lughawe.

ATC Fokker F27 by Moi Lughawe, April 1986
Stert van ATC Boeing 737, 1995
ATCL B737 by OR Tambo Internasionale Lughawe in Julie 2006