Gaan na inhoud

Groningen (provinsie)

Koördinate: 53°15′N 6°44′O / 53.250°N 6.733°O / 53.250; 6.733
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sjabloon

Groningen
Provinsie
Vlag van Groningen
Vlag
Wapen van Groningen
Wapen
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Kaart van die provinsie Groningen
Kaart van die provinsie Groningen
Koördinate: 53°15′N 6°44′O / 53.250°N 6.733°O / 53.250; 6.733
LandVlag van Nederland Nederland
HoofstadGroningen
Grootste stadGroningen
Regering
 • KommissarisRené Paas (CDA)
Oppervlak
 • Totaal2 955 km2 (1 141 vk. myl)
 • Land2 316 km2 (894 vk. myl)
 • Water639 km2 (247 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal596 075
 • Digtheid257/km2 (670/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provinciegroningen.nl

Groningen (Gronings: Grönnen of Grunn; Wes-Fries: Grinslân) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die noordooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van 587 000 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 960 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 200 per km². Die hoofstad en grootste stad is Groningen.

Groningen grens in die suide aan Drenthe, in die weste aan Friesland, in die noorde aan die Noordsee en in die ooste aan Nedersakse (Duitsland).

In die provinsie word naas Nederlands ook Gronings gepraat, 'n dialek van die Nedersaksiese taal.

Munisipaliteite

Groningen bestaan sedert 2021 uit 10 munisipaliteite:

Munisipaliteite Groningse naam Bevolking
(2021)
Eemsdelta Emsdelta 45 500
Groningen Grunnen / Stad 233 200
Het Hogeland t Hoogelaand 47 800
Midden-Groningen Midden-Grunnen 60 700
Oldambt Oldambt 38 300
Pekela De Pekel 12 200
Stadskanaal Knoal 31 800
Veendam Veendaam 27 400
Westerkwartier Westerkertier 63 700
Westerwolde Westerwoolde 26 200

Aardgas

In 1959 is in Groningen aardgas by Slochteren ontdek.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Statistieken provincie x, AlleCijfers

Eksterne skakels


Groningse landskap