Gaan na inhoud

.ai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur VolkovBot (besprekings | bydraes) op 21:48, 20 November 2010 (robot Bygevoeg: de:.ai)
Vlag van Anguilla
Vlag van Anguilla

.ai is die agtervoegsel van domeinname in Anguilla.

.ai-domeinname word deur die regering in Anguilla uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ai'.

Sien ook

Eksterne skakels