Gaan na inhoud

.ai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur TXiKiBoT (besprekings | bydraes) op 00:24, 17 Januarie 2011 (robot Bygevoeg: ast:.ai)
Vlag van Anguilla
Vlag van Anguilla

.ai is die agtervoegsel van domeinname in Anguilla.

.ai-domeinname word deur die regering in Anguilla uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ai'.

Sien ook

Eksterne skakels