Gaan na inhoud

Nobutake Kondō

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Nobutake Kondō (近藤 信竹, Kondō Nobutake, 25 September 1886 - 19 Februarie 1953), was 'n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. As bevelvoerder van IJN 2de vloot, die belangrikste losstaande mag van die vloot vir onafhanklike operasies, is Kondō slegs as tweede belangrik vir Admiraal Isoroku Yamamoto beskou.

Eksterne skakels