Uitlegtekeninge in bou- en konstruksiewerk toon die algemene konstruksie en uitleg van alle ruimtes, onderdele en terreinwerk. Uitlegtekeninge bestaan gewoonlik uit planne, aansigte en snitte, en word volledig van afmetings voorsien. Die skaal van uitlegtekeninge is 1:50 of 1:100.

Vloerplan, 1939
Syaansig, 1969
Twee aansigte van die Grand Central-terminaal in New York

Kyk ook

wysig