Gaan na inhoud

Drietoonstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 12:16, 15 Julie 2020 (Taksonbalk)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Drietoonstrandloper
Drietoonstrandloper in Thailand.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. alba
Binomiale naam
Calidris alba
Pallas, 1764
Broeigebied

Die Drietoonstrandloper (Calidris alba) is 'n voël en algemene somerbesoeker; veral aan die sandstrande van Suid-Afrika. Die streekbevolking is 85 000 voëls. Die voël is 19 – 21 cm lank, 45 - 90 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sanderling.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calidris alba

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Calidris alba". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)