Denise Nickerson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Denise Nickerson | |
Geboorte | 1 April 1957 |
---|---|
Sterfte | 11 Julie 2019 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1965–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Denise Nickerson (1 April 1957 – 11 Julie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Willy Wonka & the Chocolate Factory (1971) en Smile (1975), en in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951) en Dark Shadows (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Willy Wonka & the Chocolate Factory
- 1975: Smile
- 1978: Zero to Sixty
- 1993: Be My Baby
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: Search for Tomorrow
- 1966: Dark Shadows
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: The Neon Ceiling
- 1974: If I Love You, Am I Trapped Forever?