Richard Kelton
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Kelton | |
Geboortenaam | Richard Duane Kelton |
---|---|
Geboorte | 29 April 1943 |
Sterfte | 27 November 1978 (op 35) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 seun |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Kelton (29 April 1943 – 27 November 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente McQ (1974) en The Ultimate Warrior (1975), en in die televisiereekse The Waltons (1971) en Quark (1977).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: McQ
- 1974: Silence
- 1975: The Ultimate Warrior
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1967: Heroic Mission
- 1971: The Waltons
- 1977: Quark