Gaan na inhoud

Proktokolitis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Proktokolitis
Klassifikasie en eksterne bronne
Kolon anatomie met aantekeninge in Engels
Kolon anatomie met aantekeninge in Engels
Mediese waarskuwing

Proktokolitis is 'n algemene term vir ontsteking van die rektum en kolon.[1]

Oorsaak

Proktokolitis het baie moontlike oorsake. Algemene aansteeklike oorsake van proctocolitis is Chlamydia trachomatis, LGV (Lymphogranuloma venereum), Neisseria gonorrhoeae, HSV (Herpes simpleks-virus) en Helicobacter spesies. Dit kan ook idiopaties wees (kolitis), vaskulêr (soos by iskemiese kolitis), of outo-immuun (soos by inflammatoriese dermsiekte).

Diagnose

Anoskopie kan gebruik word om die meerderheid gevalle van proktokolitis te diagnoseer.[2]

Behandeling vir aansteeklike proktokolitis

Antibiotika, soos keftriaksoon en doksisiklien.

Sien ook

Verwysings

  1. "Mediese Definisie van PROKTOKOLITIS". Merriam-Webster Medical Dictionary (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 10 Oktober 2019.
  2. "Proctitis, Proctocolitis, and Enteritis - 2015 STD Treatment Guidelines". www.cdc.gov (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 8 Oktober 2017.