Proktokolitis
Voorkoms
Proktokolitis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Kolon anatomie met aantekeninge in Engels | ||
Mediese waarskuwing |
Proktokolitis is 'n algemene term vir ontsteking van die rektum en kolon.[1]
Oorsaak
[wysig | wysig bron]Proktokolitis het baie moontlike oorsake. Algemene aansteeklike oorsake van proctocolitis is Chlamydia trachomatis, LGV (Lymphogranuloma venereum), Neisseria gonorrhoeae, HSV (Herpes simpleks-virus) en Helicobacter spesies. Dit kan ook idiopaties wees (kolitis), vaskulêr (soos by iskemiese kolitis), of outo-immuun (soos by inflammatoriese dermsiekte).
Diagnose
[wysig | wysig bron]Anoskopie kan gebruik word om die meerderheid gevalle van proktokolitis te diagnoseer.[2]
Behandeling vir aansteeklike proktokolitis
[wysig | wysig bron]Antibiotika, soos keftriaksoon en doksisiklien.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mediese Definisie van PROKTOKOLITIS". Merriam-Webster Medical Dictionary (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 10 Oktober 2019.
- ↑ "Proctitis, Proctocolitis, and Enteritis - 2015 STD Treatment Guidelines". www.cdc.gov (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 8 Oktober 2017.