Bespreking:Groot Eskarp, Suider-Afrika
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groot Eskarp, Suider-Afrika-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Groot Eskarp, Suider-Afrika
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
[wysig bron]Het iemand 'n bron vir die amptelike titel? Is dit die "Groot Eskarp" of die "Groot Platorand"? Ek het dit altyd geken as die Groot Platorand. Groete - Rooiratel (kontak) 06:30, 1 Oktober 2019 (UTC)
- Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole gebruik dit, asook Netwerk24 se publikasies. Daar is seker nie 'n "amptelike" naam nie. Ek het wel platorand in die inleidingsin ingebring. Ek sal ook 'n aanstuur maak. Burgert (kontak) 09:46, 1 Oktober 2019 (UTC)
- Dankie, Burgert Behr. - Rooiratel (kontak) 11:05, 1 Oktober 2019 (UTC)