Jay Robinson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Robinson | |
Geboorte | 14 April 1930 |
---|---|
Sterfte | 27 September 2013 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay Robinson (14 April 1930 – 27 September 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Robe (1953), Demetrius and the Gladiators (1954), en Bram Stoker's Dracula (1992), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: The Robe
- 1954: Demetrius and the Gladiators
- 1955: The Virgin Queen
- 1956: The Wild Party
- 1965: Tell Me in the Sunlight
- 1973: This Is a Hijack
- 1978: Born Again
- 1992: Bram Stoker's Dracula
- 1993: Skeeter
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Star Trek
- 1976: Dr. Shrinker
- 1978: The Bay City Rollers Show
- 1997: Beyond Bizarre
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Dying to Remember
Video's
[wysig | wysig bron]- 1997: Adventures Beyond: Chupacabra
- 2009: The Making of the Robe